Mooi Laan, Kriel, 2271

Krag in Kennis / Power in knowledge

logo

017 648 2236

info@hskriel.co.za

Mooi Laan

Kriel, 2271

07:30 - 14:00

Monday to Friday

logo

123 456 789

info@example.com

Goldsmith Hall

New York, NY 90210

07:30 - 19:00

Monday to Friday

School Anthem

ONS SKOOLLIED / OUR SCHOOL ANTHEM

UIT DIE NIET VERRYS ONS
DURF EN VISIE DRYF ONS
LANK GELEDE HET ‘n DROOM BEGIN
DAARVANDAAN DIE TOEKOMS IN

SAAMSTREEF ONS NA MÔRE
ONS ERKEN SY LEIDING
EN VIND KRAG IN KENNIS
IN ONS VREDEKRING

FROM THE VOID A SCHOOL CAME
BORN THROUGH THRUST AND VISION
NO MORE IS IT AN ILLUSION
KRIEL HIGH IS OUR NAME

WE STRIVE FOR TOMORROW
GOD WE TRUST FOREVER
WE FOUND POWER IN KNOWLEDGE
THAT IS WHY WE SING

HEIL EN SEËN VIR HOËRSKOOL KRIEL
MET ‘N DOEL VOOR OOG
EN KRAG IN GELOOF
JA, ‘N IDEAAL IN ONS MOEDERTAAL